Second announcement and call for papers |
Tweede kennisgewing en uitnodiging vir referate |
|
NB: Participants must finalize their extended abstracts, which are due before 20 October 2009. |
NB: Deelnemers moet hulle uitgebreide opsommings finaliseer, wat voor 20 Oktober 2009 ingedien moet word.
|
Date: 18 - 21 January 2010
Venue: University of the Free State, Bloemfontein
|
Datum: 18 - 21 Januarie 2010
Plek: Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein
|
Registration and submission of abstracts:
You are urged to register for the 2010 Combined
Congress within the next months, but before midnight on 30 October 2009 to benefit from the
reduced registration fee and to make the
task of the Organising Committee easier. Extended abstracts must be submitted online for evaluation before
20 October 2009. Full details
of the requirements for the extended abstract and the Combined Congress online registration are obtainable from the Combined
Congress website. Please also visit the websites of the participating Societies.
See also the important deadlines for Combined Congress 2010 on the website.
|
Registrasie en indiening van opsommings: U word versoek om voor
middernag op 30 Oktober 2009 vir
die 2010 Gesamentlike Kongres te registreer en sodoende vir
die laer registrasiefooi te kwalifiseer en ook om die Reëlingskomitee
se taak vergemaklik. Verlengde uittreksels moet voor 20 Oktober 2009 vir evaluering aanlyn ingedien word. Volledige inligting
rakende die voorskrifte vir die uitgebreide opsomming en die aanlyn registrasie vir die Gesamentlike Kongres is
op die Kongreswebwerf beskikbaar. Besoek gerus ook die deelnemende Verenigings se webwerwe.
Sien ook die belangrike sperdatums vir die Gesamentlike Kongres 2010 op die webwerf.
|
Excursions: A selection of mid-congress tours of interest to members of the different societies will be offered.
Additional social self drive tours will also be available. Please indicate your choice when you register.
|
Ekskursies: Verskeie mid-kongres toere, wat lede van die verskillende verenigings sal interesseer,
sal aangebied word. Addisionele selfbestuur-toere sal ook beskikbaar wees. Maak asseblief u keuse wanneer u registreer.
|
The University of the Free State is one of South Africa's oldest universities, and celebrated its centenary
in 2004. The UFS is an important research centre. Our seven faculties offer a full range of under- and postgraduate programmes to our more
than 25 000 students. The University is a multi-cultural and multi-lingual institution with parallel-medium instruction. We are recognised as
a leader in transformation and are committed to serving the community.
|
Die Universiteit van die Vrystaat is een van die oudste universiteite in Suid-Afrika en het sy eeufees in 2004 gevier.
Die UV is 'n belangrike sentrum vir navorsing. Ons sewe fakulteite bied 'n volle reeks voor- en nagraadse programme aan vir ons meer as 25 000 studente.
Die Universiteit is 'n multikulturele en veeltalige universiteit met parallelmedium-onderrig. Ons word erken as 'n leier in transformasie en is verbind
tot diens aan die samelewing.
|
| We count on your support to make this an outstanding scientific congress. Please act soon!
|
Ons maak staat op u ondersteuning om hierdie ’n uitstaande wetenskaplike kongres te maak.
Reageer asseblief so spoedig moontlik!
|
Cornie van Huyssteen (Chairman: Organising Committee) |
Cornie van Huyssteen (Voorsitter: Reëlingskomitee)
|
|
REGISTRATION:
www.combinedcongress.org.za
or via an affiliated society website |
REGISTRASIE:
www.combinedcongress.org.za
of via 'n geaffilieerde vereniging webwerf
|
| Click here to see First Announcement |
Kliek hier vir die Eerste Kennisgewing |
© |