|
Wednesday, 18 January 2012
Choose only one, as all
excursions will run
concurrently
== Due to necessary
transport arrangements,
numbers may be restricted
for certain excursions == |
-
Bewaringsboerdery –
Hartbeesfontein/A. Conservation
agriculture –
Hartbeesfontein
-
Re-mining and
rehabilitation –
Stilfontein/B. Hermyn en
rehabilitasie –
Stilfontein
-
Besoek aan boerdery in
Viljoenskroon distrik:
Presisieboerdery in
praktyk/C. Visit to a
farm in Viljoenskroon
district: Precision
farming in practise
-
Sosiale ekskursie
|
A. Bewaringsboerdery –
Hartbeesfontein
‘n Besigtigingsbesoek aan ‘n
plaas in Noordwes waar die
boer sowat nege jaar gelede
al besluit het om na
bewaringsboerderypraktyke
oor te skakel. Sedertdien
word mielies en sonneblom
suksesvol onder
geenbewerking en wisselbou
geproduseer en selfs
erdwurms is nou weer in die
grond teenwoordig. Die
verandering in
grondeienskappe en invloed
op boerdery sal bespreek
word.
A. Conservation
agriculture –
Hartbeesfontein
A visit to a farm in North
West where the farmer
decided about nine years ago
to change from conventional
to conservation agricultural
practices. Since then, maize
and sunflower are
successfully produced under
no-till and crop rotation,
and earthworms are present
in the soil again. The
change in soil properties
and effect on the farm
business will be discussed.
|
|
B. Re-mining
and rehabilitation –
Stilfontein
The following sites in the
Stilfontein-Klerksdorp area
will be visited:
-
Old gold tailings dams
with erosion and
spillage and
rehabilitation of the
steep slopes. The effect
and advantage of
rehabilitation will be
demonstrated.
-
Footprints of old gold
tailings dams. Some of
them rehabilitated and
others still uncovered.
The buffer capacity of
dolomitic soils versus
soil from quartzites
will be explained and
demonstrated.
-
Re-mining of gold
tailings dams. The
hydraulic mining methods
will be demonstrated and
different anthropogenic
profiles will be
demonstrated.
-
Freatic water levels on
the tailings dams and
seepage.
-
Artificial wetlands
associated with the
mining of old gold
tailings dams.
B. Hermyn en rehabilitasie –
Stilfontein
Die volgende aktiwiteite in
die Stilfontein-Klerksdorp
area sal besoek word:
-
Ouer goudslikdamme met
erosie en onbeheerde
stortings en ook
rehabilitasie op steil
hellings.
-
Voetspore van
goudslikdamme waarvan
sommige gerehabiliteer
is.
Bufferkapasiteitverskille
tussen dolomitiese- en
kwartsietgronde sal
verduidelik en
gedemonstreer word.
-
Hermyn van goudslikdamme
deur hidrouliese metodes
sal gedemonstreer word.
Grondprofiele in
goudslik sal ook gesien
kan word.
-
Wisselende watervlakke
en die invloed daarvan
op goudslik sal uitgewys
word.
-
Kunsmatige vleilande wat
met hermyning van
goudslik geassosieer
word.
 |
 |
Erosion on steep
goldmine
tailings slope
and the effect
of vegetation
Erosie op steil
goudslik helling
en die effek van
plantegroei |
Dust pollution
of uncovered
gold tailings
Stofbesoedeling
deur onbedekte
goudslik |
| |
|
 |
Acid mine
drainage water
from gold
tailings
Suur mynwater
vanaf goudslik |
| |
|
|
C. Besoek aan
boerdery in Viljoenskroon
distrik: Presisieboerdery in
praktyk
Besoek word gebring aan ‘n
boerdery in Viljoenskroon
distrik, waar
presisieboerdery toegepas
word. Vanaf grondkaarte,
stroperopbrengste en diepte
van watertafels word die
opbrengspotensiaal bereken.
Daarvolgens word
differensiële bemestingpeile
bepaal, asook differensiële
toediening van voedingstowwe
volgens chemiese kaarte.
Bewerkingspraktyke,
implemente gebruik,
aanplantings en ‘n
grondprofiel sal ook
besigtig word.
C. Visit to a farm in
Viljoenskroon district:
Precision farming in
practise
A visit to a farm in
Viljoenskroon district where
precision farming is
practised. From soil maps,
depth of water table and
yield maps the yield
potential is calculated.
Differentiated amounts of
fertiliser are applied as
well as differentiated
application of fertiliser in
accordance to the chemical
grid maps. Farming
practices, implements used,
maize fields and a soil
profile will be
demonstrated.
|
|
D. Sosiale
ekskursie
|
Totiushuismuseum
Die Totiushuis
was die eertydse
woon- en
werkplek van
Totius (Jacob
Daniel du Toit)
die bekende
Bybelvertaler,
digter,
Psalmberymer en
teoloog. Totius
het van 1911 tot
1924 as rektor
van die
Teologiese Skool
van die
Gereformeerde
Kerk in die huis
gewoon. In 1977,
honderd jaar na
sy geboorte, is
die
gerestoureerde
woning in ’n
huismuseum
omskep. Dit is
ingerig met byna
al die meubels,
gebruiksvoorwerpe,
kunsbesit en
boekery van die
Du Toit-gesin. |
 |
| |
|
|
President
Pretoriusmuseum
Die President Pretoriusmuseum
was die eertydse
ampswoning van Marthinus
Wessel
Pretorius,
eerste
Staatspresident
van die
Zuid-Afrikaanse
Republiek. Die
statige Kaapse
woning herinner
aan ’n tydperk
toe
Potchefstroom
die hoofstad van
die ZAR was. Die
gebouekompleks
is in 1868 deur
die President
self opgerig en
bestaan uit ’n
grasdakwoning,
waenhuis,
perdestal,
tuiekamer en
smidswinkel. Die
grootste
gedeelte van die
persoonlike
besittings van
die President is
tydens die
Anglo-Boereoorlog verwoes.
Enkele
oorblywende
stukke is as
kern gebruik om
die residensie
as ’n
periode-woning
in te rig. In
1980 is die
President
Pretoriusmuseum
amptelik deur
die
Staatspresident,
Marais Viljoen,
geopen.
|
 |
| |
|
|
|